Home » Pippie Langkous gaan aan boord by Anoeschka Von Meck
Pippie Langkous gaan aan boord Anoeschka Von Meck

Pippie Langkous gaan aan boord

Anoeschka Von Meck

Published August 8th 2002
ISBN :
Paperback
112 pages
Enter the sum

 About the Book 

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op ’n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneerMorePippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op ’n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar het ’n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek!